Alternative Options
Alternatiewe Moontlikhede
Assisted living suites - Herberge
Ondersteunende leef eenhede - Herberge
The Herberge section of our Assisted Living suites accommodates up to 110 residents, offering a range of living spaces from cozy single flats to luxurious units. Round-the-clock supervision ensures the well-being of our residents, who receive three daily meals, along with a laundry and unit cleaning services.
Die Herberge gedeelte van ons ondersteunde leef eenhede bied plek vir tot 110 inwoners en bied ‘n verskeidenheid leefruimtes van gesellige enkelwoonstelle tot luukse eenhede. 24 uur toesig verseker die welsyn van ons inwoners, wat drie daaglikse etes ontvang, saam met was van wasgoed en skoonmaakdienste.
Operated by a separate management company, the Herberge operates on a life right basis. These suites are designed for individuals seeking a balance between independence and the relief of household responsibilities, such as grocery shopping, meal preparation, and cleaning. Residents in the Herberge can still maintain ownership and use of vehicles if desired, adding to their overall sense of autonomy.
Dite gedeelte word bedryf deur ‘n afsonderlike bestuursmaatskappy, en werk op ‘n lewensreg basis. Hierdie eenhede is ontwerp vir individue wat ‘n balans soek tussen onafhanklikheid en die verligting van huishoudelike verantwoordelikhede, soos inkopies doen, etes voorberei, en huis skoonmaak. Inwoners in die Herberge kan steeds hul voertuie gebruik, wat bydra tot hul algehele gevoel van onafhanklikheid.

Frail Care
Verswakte Sorg
The frail care unit encompasses 37 beds, ensuring round-the-clock professional care tailored to the specific needs of frail individuals. Our comprehensive care services extend to residents facing temporary setbacks or recovering from surgeries, accommodating their needs through admission to the Frail Care or nursing home.
Die verswakte versorgingseenheid het 37 beddens en verseker 24-uur professionele sorg vir spesifieke behoeftes van weerlose individue. Ons omvattende versorgingsdienste akkomoddeer inwoners wat permanente versorging benodig of herstel na operasies.
This dedicated section caters to individuals at various stages of frailty, providing a continuum of care. Operated by a distinct management entity, our facility is committed to delivering high-quality care and support to enhance the well-being of those entrusted to us.
Hierdie toegewyde gedeelte bedien individue in verskeie stadiums van broosheid en bied omvattende sorg. Dit word bedryf deur ‘n onafhanklike bestuursentiteit, wat toegewyd is om hoë kwaliteit sorg en ondersteuning te bied om die welstand van diegene aan ons toevertrou, te bevorder.

The whole estate is wheelchair friendly
Die hele landgoed is rolstoel vriendelik
Come join us in a place where independence isn’t just encouraged – it’s celebrated
Sluit by ons aan in ‘n plek waar onafhanklikheid nie net aangemoedig word nie – dit word gevier.
Welcome to Panorama Estate, where your retirement dreams take centre stage
Welkom by Panorama Landgoed, waar jou aftree-drome ‘n werklikheid is